"Ontbloot die nag" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #29225] |
Thu, 09 March 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Ontbloot die nag
Marlise Joubert
al sou jy nie antwoord nie
en stil word
soos die slapende meeue
en die vlieënde son wat my soms
aan jou gelaat herinner
ontbloot die nag my haar raaisels
terwyl die see haar voete verplaas
met legendes
al sou vergetelheid jou omring
en harige bome jou verblind
al sou jou vorm sterf
tussen die splinters van mense
ontbloot die nag my haar raaisels
my vingers kry koers soos riviere
en die oorsprong is jy
|
|
|
Re: "Ontbloot die nag" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #29252 is 'n antwoord op boodskap #29225] |
Sun, 12 March 2000 00:00 |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
wat is die rede vir al die gedigte??
skryf in boodskap news:38C7E55E.3312A8D0@home.com...
> Ontbloot die nag
> Marlise Joubert
>
> al sou jy nie antwoord nie
> en stil word
> soos die slapende meeue
> en die vlieënde son wat my soms
> aan jou gelaat herinner
>
> ontbloot die nag my haar raaisels
> terwyl die see haar voete verplaas
> met legendes
>
> al sou vergetelheid jou omring
> en harige bome jou verblind
> al sou jou vorm sterf
> tussen die splinters van mense
>
> ontbloot die nag my haar raaisels
> my vingers kry koers soos riviere
> en die oorsprong is jy
|
|
|
Re: "Ontbloot die nag" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #29276 is 'n antwoord op boodskap #29225] |
Mon, 13 March 2000 00:00 |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> prop...@aol.com (ProPacem)
>> wat is die rede vir al die gedigte??
>>
>
> Nothing in the world is more dangerous than sincere ignorance and
> conscientious
> stupidity
> (Martin Luther King, Jr)
Jammer, Phatti, by nabetragting dink ek hierdie respons van my was onregverdig
sarkasties en bytend.
leswin
|
|
|
Re: "Ontbloot die nag" deur MARLISE JOUBERT [boodskap #29301 is 'n antwoord op boodskap #29225] |
Tue, 14 March 2000 00:00 |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
OK, maar jy't nogsteeds nie die vraag geantwoord nie.
"ProPacem" skryf in boodskap news:20000313142222.28029.00000016@ng-cu1.aol.com...
>> prop...@aol.com (ProPacem)
>
>>> wat is die rede vir al die gedigte??
>>>
>>
>> Nothing in the world is more dangerous than sincere ignorance and
>> conscientious
>> stupidity
>> (Martin Luther King, Jr)
>
> Jammer, Phatti, by nabetragting dink ek hierdie respons van my was onregverdig
> sarkasties en bytend.
>
> leswin
|
|
|
|
|